Nowaja Zemlja

Nowaja Zemlja
Nasa-Satellietbeeld van Nowaja Zemlja
Nasa-Satellietbeeld van Nowaja Zemlja
Geografie
Ligging Noordelike Arktiese Oseaan
Koördinate 74°N 56°O / 74°N 56°O / 74; 56
Argipel Nowaja Zemlja

Hoofeilande Sewerni-eiland en Joezjni-eiland
Oppervlakte 90 650 vk km
Hoogste punt Pik Sedowa 1 547 m
Administrasie
Vlag van Rusland Rusland
Federale distrik Noordwestelike
Oblast Archangelsk

Grootste stad Belushya Guba (1 972)

Demografie
Bevolking 2 429

Nowaja Zemlja (Russies: Но́вая Земля́; [ˈnovəjə zʲɪmˈlʲa]; letterlik: "Nuwe Land") is 'n argipel in die Arktiese Oseaan tussen die Barentssee in die weste en die Karasee in die ooste; dit maak deel uit van die Archangelsk-oblast en het die rang van 'n munisipaliteit.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne